BEDIENINGS
AANBIDDING
Aanbidding is vir ons as familie 'n vorm van geestelike groei. Daar is baie dienswerk geleenthede.
Lees gerus meer en kom stel jouself diensbaar.
MANNE
As manne loop ons die ekstra myl om soos Josua te kan bely: Ek en my huis...
JEUG
Ons Jeug is nie die toekoms van die Kerk nie, hulle ís die Kerk.
Ons dinamiese spanne jongmense bou God se koninkryk op sigbare wyse by die kerk, huis en gemeenskap.
FASILITEITE
Ons terreine en geboue is nie ons s'n nie. Dit behoort aan die Here en word vir sy koninkryk gebruik.
VROUE
Vroue speel 'n belangrike rol in die funksionering van ons geloofsfamilie.
Ons ondervang elkeen se unieke bydrae.
GASVRYHEID
Gasvryheid is 'n vrug van die Gees waarmee ons mekaar en die wêreld bedien. Kom vind uit
waar God jou wil gebruik.