JEUG


Al ons Jeug aktiwiteite wat by die kerk gebeur, val onder die Kerktafel, soos Jeuggroepe op 'n Sondag, Kleuter en Kinderkerk, Tienerkerk, Kindereredienste en dies meer.

Die Jeug se Huistafel staan in vennootskap met huisgesinne, waar ons ouers/voogde ondersteun, toerus, bemagtig en bemoedig in die geloofsvorming van hulle kinders.

Die praktiese uitvoering van ons Jeug se missionale hartklop vind gestalte in ons Gemeenskapstafel, soos wat ons ons Jeug toerus om diensbaar te wees in God se koninkryk.
Kontak vir Ds Jaco by 082 804 1810 (bedieninging van 0 tot 12-jariges), ds Luné by 079 963 2391 (bediening van 13 tot 25-jariges), of Marinda Bezuidenhout (koördineerder) by 076 601 5326 vir meer inligting of as jy wil betrokke raak by ons Jeug.
![]() | ![]() | ![]() |
---|---|---|
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() | ![]() |
![]() | ![]() |