WELKOMSPAN
Gasvryheid en vriendelikheid is deugde waaraan ons geloofsfamilie geken word. Word gerus deel van ons welkomspan wat besoekers en ons geloofsfamilie elke Sondag met 'n glimlag bedien.
BARISTAS

Ons gemeente spog met ons eie Barista span, wat om die beurt ons geloofsfamilie en besoekers bedien met van die lekkerste koffie, cappuccino, latte's en vele meer.