MANNE
MANNE ONTBYT
Van tyd tot tyd nooi ons alle manne van ons geloofsfamilie vir 'n manne ontbyt waar ons deur ons saam kuier God verheerlik.
MANNE KONFERENSIES
Ons wil graag ons manne help om hulle byle gereeld skerp te maak deur konferensies en seminare aan te bied.

MANNEKOFFIE @ 06:00
Elke Woensdag om 06:00 kom manne van ons geloofsfamilie bymekaar, waar ons saam Bybel lees, bid en in gesprek tree oor alles wat saak maak in God se koninkryk.
STRUWIG EKO
Dit is vir ons belangrik om ons soms af te sonder van die wêreld se gejaagdheid en daarom vat ons 'n groepie van ons mans op 'n mannestap om weer geestelik herlaai te word by Struwig Eko.