SONDAG PROGRAM
Erediens 09:30 in die Kerk
Jeuggroepe 10:30 in Jeuglokale
Kleuter- en Kinderkerk 09:30 in die Saal*
Tienerkerk 09:30 in die Saal*
(*Sien Kalender)
WEEKLIKSE PROGRAM
Woensdae:
Manne koffie @ 06:00 by die koffiekroeg*
SAVF Biduur by Tehuis vir Bejaardes om 08:30*
Skeppende Hande om 14:00 by die koffiekroeg*
(*Slegs in Kwartaaltye)

SPESIALE EREDIENSTE 2020
PAASFEES
10-12 April
09:30
HEMELVAART
21 Mei
13:00
PINKSTER
25-31 Mei
10:00 en 18:00