NUUS

Waterkruik

Laai gerus ons weeklikse nuus en gebeure hier af om op hoogte te bly. 

Nuus vanuit die Algemene Sinode

(Ons plaas nuus en artikels van die Algemene Sinode soos wat ons dit ontvang.  Ons onderskyf nie noodwendig die standpunte wat daarin gestel word nie.)

Oor foto's op ons webblad ...

Ons is 'n familie - en families neem graag foto's.  Ons ook!  Ons publiseer dan soms van ons foto's op ons webblad.  Ons belowe om niemand bloot te stel nie en slegs foto's wat spreek van goeie smaak te gebruik.

Indien jy nie foto's van jou of jou familie op ons webblad wil sien nie, laat weet ons asb - ons respekteer graag jou gevoel hieroor.

Bybelleesprogram vir Pinkster

KONTAK

Tel: 017 811 4581

Faks: 017 811 1470

Navrae: admin@ngkermelo.co.za

Kantoorure:

Maandag - Vrydag: 08:00 - 12:30

ADRES

H/v Jan van Riebeeck & Joubert

Ermelo

2350

www.ngermelo.com

  • Facebook Social Icon
  • YouTube Social  Icon

© 2018 by NG Ermelo