offergawes

Ons gemeente maak staat op jou bydraes.Te danke aan jou toegewyde bydraes kan ons ook God se hande en voete in hierdie wereld wees.

Hoe kan jy bydra?
Teken gerus ‘n aftrekorder by die kerkkantoor, gebruik die SnapScan-kode hieronder, doen ‘n elektroniese betaling of betaal kontant by die kantoor in. Dankie dat ons ook op jou bydraes kan staatmaak.

 

 

 

NG KERK ERMELO

ABSA
TJEKREKENING
REKENING NR: 870 580 010

 

 

 

LAAI VORM AF

STUUR DIE VOLTOOIDE
VORM NA
finansies@ngkermelo.com