bedieninge
Ons almal het gawes en talente wat ons tot eer en verheerliking van God kan gebruik. Hoe? Word deel van ons bedieningspan. Kontak die leraar of kerkkantoor as jy by een of meer van hierdie bedieninge wil betrokke raak.
Bedieningspan (erediens)
Klankoperateurs
Rekenaarsoperateurs
Hulp met kollekte
Bedieningspan (gasvryheid)
Baristas
Tee skink
Uitreike
Langtermyn
Korttermyn
Jeug
Jeugmentors
Jeugaktiwiteite
Kampe
Inryflieks
