top of page

Gedenktuin

Hoe werk die gedenktuin?

Wanneer ons 'n geliefde aan die dood afstaan, gun ons hulle 'n eerbiedige, laaste rusplek. Die gedenktuin by NG Ermelo bied jou die geleentheid om dit te doen. Jy kan 'n nis koop, waarin die oorskot geplaas word. 'n Plaat word gegraveer met die naam van die oorledene, die geboortedatum en die sterfdatum. Sou jy dalk nie 'n nis koop nie, maar net 'n gedenkplaat wil oprig ter herinnering aan die oorledene, is dit ook moontlik. Die gedenkplaat word dan ook gegraveer met die naam, geboortedatum en sterfdatum van die oorledene. Bespreek 'n plekkie vir jouself of 'n geliefde by die kerkkantoor of hieronder.

Doen aansoek

Gedenktuin 3.png
bottom of page