top of page

offergawes

Ons gemeente maak staat op jou bydraes.Te danke aan jou toegewyde bydraes kan ons ook God se hande en voete in hierdie wereld wees.

 

Hoe kan jy bydra?

Teken gerus ‘n aftrekorder by die kerkkantoor, gebruik die SnapScan-kode hieronder, doen ‘n elektroniese betaling of betaal kontant by die kantoor in. Dankie dat ons ook op jou bydraes kan staatmaak.

Image by Sincerely Media
scan die kode
snapscan
Snapscan2.png
Image by Sincerely Media
besonderhede
bank
NG KERK ERMELO

ABSA

TJEKREKENING

REKENING NR: 870 580 010

Image by Sincerely Media
laai vorm af
debiet order
laai vorm af

STUUR DIE VOLTOOIDE VORM NA finansies@ngkermelo.com

bottom of page